Tuis
By Daeraad Pre-Primêr het elke oggendstond, goud in die mond. Ons is opgewonde oor die dagbreek!
Daeraad beteken dagbreek en by ons Pre-Primêr, die begin van jou kind se opvoedingsproses.
Elke nuwe dag wat aanbreek, hou nuwe beloftes in. Nuwe potensiaal en geleenthede om jou kind op te skerp vir die uitdagings wat voorlê.